Kaart | Euroregion Emblem |
Wapen | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Brandenburg |
Koördinate | 52°51′N 14°33′O / 52.850°N 14.550°O |
Stigting | 13de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 147,61 vk km |
Hoogte bo seevlak | 40 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2013) | 58 018[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 393/km² |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | René Wilke |
Amptelike Webwerf | frankfurt-oder.de |
Frankfurt (Oder) is 'n stad in die deelstaat Brandenburg (Duitsland) met 'n bevolking van meer as 58 000. Die stad lê teen die westelike oewer van die Oderrivier, teenoor die Poolse stad Slubice. Frankfurt (Oder) is die geboortestad van die Duitse digter Heinrich von Kleist (1777-1811) en staan vandag ook bekend vir sy Duits-Poolse universiteit Viadrina.